
Verskeie aand– en nagaktiwiteite
Veldoorlewing / Oornag in veld:
Leerders oornag in die veld met beperkte middele. Hulle werk
in groepverband en alle teoretiese kennis wat gedurende die
dag deurgegee is moet nou prakties toegepas word.
Survival / Night in the veld:
Learners sleep in the veld with limited ratio's. They work in groups and have
to apply the theoretical knowledge they gathered throughout the day.
Nagoriëntering met kaart en kompas:
Dit is presies wat dit sê. Leerders word geleer hoe om
‘n kompas te gebruik en dan moet hulle dit toepas. Ons
soek dan sommer die spook van Uniondale ook.
Night orientation with map and compass:
Exactly what it says. Learners will be given a theoretical lesson on how to use
a map and compass. When the sun sets they will have to apply
that knowledge to get back to camp.
Planete en sterre:
Hoe wonderlik is die Skepping nie.
Mens sien dit soveel duideliker wanneer jy in die natuur is.
Teoretiese inligting word vooraf gegee.
Planets en stars:
The Creation is so wonderful and you experience it even better
when you are in nature. Lecture will be given beforehand.
Nagtelike eko-uitstappie:
Ondersoek die naglewe in die natuur.
Night eco walk:
Examine the night life
Die verhaal van die Klein-Karoo (Kabaret):
Absoluut ‘n belewenis en ‘n moet wanneer groepe Oudtshoorn
of die Klein-Karoo besoek. Plaaslike akteurs en musikante
vertolk die die rolle en vertel die verhaal van Oudtshoorn
en die ontstaan van Veldskoendorp op ‘n baie prettige en
vermaaklike manier.
Story of the Little Karoo:
An absolute must! Local actors and musicians tell the story of Oudtshoorn,
or previously known as Veldskoendorp, in a very entertaining and funny way.
Absoluut ‘n belewenis en ‘n moet wanneer groepe Oudtshoorn of die Klein-Karoo besoek.
Fliek:
Wat beskikbaar is.
Movies:
What ever is available.
CLICK HERE FOR COMPLETE PACKAGES
|