|
|
 |

JAARPROGRAM VAN VELDSKOLE & AVONTUURKAMPE
- 09 – 12 Junie: Avontuurkamp
- 15 – 18 Junie: Avontuurkamp
- 21 – 24 Junie: Avontuurkamp
- 28 Junie – 02 Julie: Avontuurkamp
- 05 – 09 Julie Avontuurkamp
- 24 September – 2 Oktober: Oorlewingskamp
- 13 – 16 Desember: See-avontuurkamp
- 18 – 21 Desember: See-avontuurkamp
*Indien ‘n skool ‘n spesifieke kamp vir hulleself wil bespreek
moet daar ‘n minimum van 10 leerders wees.
*Die bespreking moet vroegtydig gedoen word.
|
|
|