
Kommentaar van skole | Comments from Schools:
Herlear Primary School: 20 - 24 September 2010
View photos
Thank you for organising our trip to Oudtshoorn from 20 to 24 September 2010.
Our accommodation was ideal and the activities that the learners participated
in were excellent. Everyone enjoyed themselves and the learners cannot stop
talking about their own personal experiences during the tour. We look forward
to returning to Oudtshoorn with another group of Grade 7 learners next year.
Please find attached a few of the hundreds of photos that were taken during the week.
Rory Isaacs, Bridget Isaacs, Christine Benjamin from Herlear Primary School, Kimberley
Ki-Deo Toer saam met Spore in die Suid Kaap
View photos
Maandagmiddag ongeveer 16h00 het ‘n baie opgewonde Ki-Deo groep op Oudtshoorn aangekom.
Dit was ons langverwagte vakansie waarna almal so uitgesien het.
Daar aangekom het ons vir Lynette, eienaar van Spore in die Suid
Kaap ontmoet, wat ons onmiddellik tuis laat voel het.
Nadat kamers toegedeel en almal uitgesorteer was, het ons ‘n kaberet
bygewoon oor die geskiedenis van Oudtshoorn, hier was ons lagspiere
goed gekielie en was die opvoering so eg van die area se mense.
Beslis ‘n goeie begin en een van vele hoogtepunte van die toer.
Die volgende drie dae was ons in die veld en het die kinders geleer
om rigting te bepaal, oorlewing in die veld en om skuilings te bou,
‘n skattejag wat almal uitasem maar baie opgewonde gelaat het en dan
abseiling en paintball! Hierdie was ‘n eerste en ‘n groot uitdaging
vir ons kinders. Maar met JJ en Pierre in beheer, het die kinders
genoeg selfvertroue opgebou om hierdie uitdagings aan te durf.
Donderdagoggend was ons weer vroeg oggend oppad Groot Brak toe om die
seevader te ontmoet wat ons op ‘n verkenningstog kuslangs geneem het.
Dit was ‘n ongelooflike interessante oggend om te hoor van die seelewe
en om die poelletjies so saam-saam te ontdek het. Ons het soveel geleer
van die seelewe, en die gewoontes van die verskillende seediertjies,
slakkies, ens wat ons net weereens die wonder van God se skepping laat
besef het. Met ‘n seevader met soveel kennis, wysheid en ondervinding,
was die dag beslis ‘n hoogtepunt van ons week en het ons opnuut respek
gekry het vir die seelewe in al sy fasette.
Vrydag, Saterdag en Sondag het ons Oudtshoorn verder verken deur die
Kangogrotte, Volstruisplaas, Wilgewandel, Cango Wildlife Ranch, ens te
besoek. Wat ‘n ongelooflike ondervinding, waar ons soveel geleer en
ondervind het, maar ook was die gasvryheid van Oudtshoorn en sy mense
vir ons ‘n unieke ervaring en iets wat ons vir lank sal koester.
Alles was goed georganiseer en oral waar ons gekom het, het ons kinders
vier ster behandeling gekry, en dan was daar natuurlike die heerlike
etes wat niemand na ma se kospotte laat verlang het nie!
Hierdie was ‘n ongelooflike toer, waar ons kinders soveel geleer en
ondervind het, twee ongelooflike gidse wat soos familie gevoel het en
mense wat werklik uitgereik het na ons kinders om van elke oomblik ‘n
unieke ondervinding en geleentheid te maak.
Dankie Lynette vir jou, JJ en Pierre, vir julle ongelooflike gasvryheid
en uitreik na ons kinders om hierdie unieke ervaring baie spesiaal te
gemaak het. Dankie vir julle ongelooflike interaksie met ons kinders,
julle is baie spesiale mense. Die week het te vinnig tot ‘n einde
gekom en was dit werklik met hartseer wat ons afskeid geneem het van
Oudtshoorn en sy ongelooflike mense!
Thank you Lynette for a wonderful stay - will see you in 2009!
View photos
Margie Marais and team: Golden Grove Primary School
(28 July 2008 - 01 August 2008)
Thank you for a most worthwhile experience, varied activities, excellent guides
and good food. The Grade 5's loved it.
See student feedback or view photos
Jane and Anne: Holy Cross Primary School George (14- 16 May 2008)
Onverbeterlik! Ons het heerlik gekuier. Sien jou weer in 2009.
Johan Botha: Hoërskool Colesberg
Skitterende week. Weermagprogram was puik. ‘n MOET vir elke skool!
Ferdi Hartzenberg: Hoërskool Porterville
Baie dankie vir Deeglike organisasie!!
Vincent Fagan: Laerskool Plettenbergbaai (Gr 7)
Goed opgeleide kindervriendelike toergidse. Nogmaals dankie vir jou gasvryheid en goeie organisasie!
Darien Deal: Laerskool Plettenbergbaai (Gr 6)
Thank you for providing such excellent service. We thoroughly enjoyed our stay.
We look forward for our camp next year!
Tina Hermanus: Golden Grove Primary School
Thank you Lynette for your personal touches! We did enjoy our stay
Lorrel Wissing: Pelham Primary School Pietermaritzburg, KZN
Thanks for all you organized for us, we really had a great time, and when
I look at what the learners wrote on their return, they also see the trip
as a hi-light. So Thanks again!
Margaret Smallbones: The Grove Primary School
"Spore in die Suid Kaap", with Lynette Marais at the helm of her Outdoor
Education outfit, provided our learners with an unforgettable week in Oudtshoorn.
Not only was the pre-organisation thorough, but the whole programme was handled
with such efficiency ensuring a fun-filled, relaxed week. Thank you, Lynette,
for going the extra mile to make out excursion memorable.
West End Primary School
Leerlinge sien 'n jaar lank daarna uit om op die kamp te gaan.
Al die besoekpunte is fantasties. Enige graad 7 leerder moet so 'n
kamp bywoon. Die daaglikse uitstappies is werklik fantasties en van
hoë gehalte. Die opvoedkundige/ sosiale waarde is van ontskatbare
waarde. Hierdie kamp word beskou as 'n moet vir elke leerling in
graad 7.
Victor Payne en span: Brackenfell Laerskool
We all leave footprints in the sand, the question is, will we be a big heal, or a great soul.” Come and walk with Lynette and leave your footprints in the Karoo.
Come... "stay for awhile and leave footprints on our hearts. And we are never, ever the same.” We promise, you won't be the same either.
Hennie Kruger: Rev. Pres Church Oudtshoorn
Booking with Lynette is definitely a wise choice, because…
We have had the privilege of knowing and working with Lynette Marais
for a good many years. She has had 20 years’ experience both in the
Western Cape Education Department and the Independent Examinations
Board (IEB) as an educator/teacher. Until very recently Lynette was
actively involved in classroom practice, teaching a variety of subjects,
amongst others also Life Orientation – very successfully. She therefore
has firsthand insight into the expectations and challenges of the
teaching profession and the demands that the new curriculum has on
the teachers.
Lynette is a wonderful person to have on one’s staff, because she
has a deep love and understanding of young people and will go to
great lengths to be compassionate and help solve situations. Her
positive outlook and enthusiastic manner can instantly put people
at ease. To her problems are regarded as challenges which she
somehow manages to solve with a smile.
On numerous occasions we have worked with Lynette on a team where
she was required to demonstrate great organizational skills and
exceptional people skills and therefore know how truly capable
she is in this regard. One can really depend on Lynette, because
her honesty and integrity is based on a very sound value system.
Marianne Spies and Claire Gerber: ex-teaching colleagues
|