

AVONTUUR BEKENDSTELLING:
-
Die behoefte van die kliënt bepaal die aard van die kamp:
Bv. : samestelling en behoefte bv Pa-seun/Ma-dogterkamp,
familiekamp, huwelikskampe, eerste jagkamp,
sportspanne, leierskamp, spanbou, graadkampe,
opvoedkundige uitstappies, korporatiewe
spanbouprogramme
-
Tydsduur – word ook deur die behoefte van die kliënt
bepaal 1, 2 en 3 dae (naweek)/ selfs langer
-
Prys – kwotasies word spesifiek volgens elke groep se
behoeftes uitgewerk.
-
Aktiwiteite:
-
Wildernis-tegniek
Word aangepas by die standaard en ouderdom van
die kind vanaf Gr 1 - 12
Vuurmaak, gevare, metodes *
Skuiling, soorte, prakties *
Water, verkry, suiwer *
Kos, voorberei, veldkos
Sein, tegniek, prakties
Navigasie, kompas/kaart
Navigasie, dag sonder hulpmiddels
Navigasie, nag sonder hulpmiddels
Noodhulp, beginsels, slange, bloeding, frakture, temperatuur verwante siektes
-
Navigasie met kompas
Alle ouderdomme
Amazing race
Orienteering
Skattejag
-
Kinderpartytjies – “army” tema (seuns)
Vanaf 6 – 12 jr
“Ratpack” etes
Hindernisbaan
Teikenskiet – windbuks
Paintball spele
“Army” tegniek soos kamoeflering, veldkuns, kommando kruip
Navigasie met skattejag
Spoorsny
“Kite making”
-
Leierskap ontwikkeling en identifisering
Alle ouderdomme Alle spankapteine. Klasleiers,
graadleiers, VRL, Onderwysers spanbou
Hindernisbaan
Spanspele
Toestand sketse
Probleemoplossing
Lae vlak leierskap kursus: Hierdie afdeling is ‘n aanbieding van 3 dae volledig met avontuur-, spelaktiwiteite
Absolute aanvulling van Lewensoriëntering (konflikhantering, selfgelding, besluitneming, probleemoplossing, ens..)
-
Paintball spele 20/30 balle
Gr 4 en ouer
Spele
Taktiese opleiding
-
Taktiese opleiding
Volwasseprogram
Handwapen
Geweer
Haelgeweer
Carbine
Skietafrigting
-
Waterhindernis-kruising
12 jr en ouer
Beginsels
Kayaking
Vlotbou, individueel en spanverband
-
Touwerk
12jr en ouer
Beginsels
Absail
klimmuur
-
Jagtersopleiding
16jr en ouer
Basies, Etiek
Swartkruit geweer
Boog
Bekendstelling aan jag
-
Staptog
Gr 10 – en ouer
Publieke roetes
Onbekende roetes – ontdekking
Volledige “Hiking Course”
volledige pakket oor 2 dae sluit in:
- Uitrusting
- Beplanning en voorbereiding
- Weer
- Navigasie en Kaartlees
- Kampplek organisasie
-
See-oorlewing
Gr 8 – en ouer
Elementêre beginsels
Visvang
Seekos
Nag navigasie langs see
Oseanografie
Nood prosedures – sein, branders, amper verdrinkings, seestrome, gevare
-
Hinderniskruising
Spoedbaan
Probleem oplossing
Klimmuur met absail
-
Mini-avontuurresies individueel of in spanverband
met moontlikheid om liga in die Suid-Kaap op
skoolvlak te administreer.
-
Opvoedkundige uitstappies: sien webtuiste
Alle grade asook studente
Kommervrye toere in die Suid-Kaap.
Kurrikulumgerigte programme
Kindervriendelike aktiwiteite
Onvergeetlike ervaringe
Net die beste diens
Bekostigbare toerpakkette met etes en
akkommodasie ingesluit
VELDSKOLE : Laer- en Hoërskole:
Minimum kursusgangers: 15
Volgens skole kurrikulum en aktiwiteite soos by
avontuurkampe gelys
Tydsduur – 4 en 5 dae
“SURVIVOR” KAMPE: Hoërskole en studente:
Minimum kursusgangers: 15
-
Naam hang af van teiken groep
-
Tydsduur – 6 tot 7 dae
-
Aktiwiteite:
-
Wildernis oorlewing
Introduction
Psychology of survival
Survival planning and survival kits
Basic survival medicine
Shelters
Water procurement
Fire craft
Food procurement
Survival use of plants
Poisonous plants
Dangerous animals
Field-expedient weapons, tools and equipment
Desert survival
Jungle survival
Cold weather survival
Sea survival
Expedient water crossings
Field-expedient direction finding
Signaling techniques
|